Troy was 'n gelukkige trein - totdat 'n nuwe trein, genaamd "Goue Arend" eendag by sy treinstasie opgedaag het. Hierdie trein sou seker meer aandag kry as Troy, want dit was so vinnig en blink. Jou kind (ouderdomme 4-8) sal leer hoe die twee treine vriende word. Hulle sal sien dat diens aan ander die weg na geluk is. En laastens, hoe hulle vriende kan word met Jesus, God se Seun, en vir die ewigheid in die Hemel bestem kan wees!
Explore Troy Die Trein by Linda Henderson on eBooksStore by Arnlweb. Discover book details, reader ratings, reviews, release information, genres, and related digital books available through the iTunes Store.
This book is part of our growing collection of bestselling eBooks, popular digital reading materials, and trending author releases. Readers can explore similar books, discover new authors, and browse related genres including fiction, romance, mystery, fantasy, business, self-help, educational books, and more.
Our platform helps readers discover highly rated digital books optimized for smartphones, tablets, laptops, and desktop devices. Browse fast-loading book pages, reader reviews, and popular recommendations from bestselling authors worldwide.